WIE EN WAT IS DIE DROOMPROJEK

 

Kliek op skakel vir Media berig in Paarlpos t.o.v Droomprojek in Wellington

http://www.paarlpost.co.za/articles/articledetails.aspx?id=25232

Die droomprojek is ‘n poging om alle inwoners van ‘n dorp te inspireer om self eienaarskap te neem van hul omgewing.   Eienaarskap beteken om van iets besit te neem. Wanneer iets joune is, nie net in jou hande nie, maar ook in jou hart, neem jy self die verantwoordelikheid om dit skoon te hou, dit mooi te maak, dit te versorg en dit te beskerm. Jy wag en verwag ook nie, dat iemand anders dit vir jou doen nie.

Dit is ons Droom dat elke inwoner van Wellington so eienaarskap sal neem van ons pragtige dorp 

Die volgende persone was by die stigting van die Droomprojek in Wellington aangewys om die projek te inisieer: Linda Muller, Eddie Visser, Anthea Bailey en Matty Visser .

Epos adresse:

Linda lindamul@telkomsa.net

Mattie stay@wellington-accommodation.com

Anthea anthea@ibits.co.za

 

Verfraaiingskomitee_Droom.jpgLions_Rommelprojek.jpg 

 ATKV_Droom.jpg