SAPD3.jpg

Hoekom is misdaadinligting belangrik?   Soos enige ander dorp of stad in Suid Afrika is Wellington nie gevrywaar van misdaad en dwelms nie en die doel van hierdie misdaadinligting blad is dan juis om inwoners in Wellington in te lig t.o.v. watter misdade in hulle omgewing plaasvind. Wat die omvang daarvan is en waar moontlik in te lig watter voorsorgmaatreëls getref kan word om dit te probeer voorkom.  

Indien jy die slagoffer van misdaad was en ander inwoners daarteen wil waarsku, kan die inligting gestuur word na admin@wellingtoninfo.co.za



Like any other Town or City in South Africa Wellington also have it’s share of crimes and drugs. The purpose of this crime information section is to inform residents in Wellington regarding crimes that was committed  in their area so that they can take measures to protect themselves and their property.

If you were the victim of crime and would like to warn other residents, you can send an email to admin@wellingtoninfo.co.za 



Dowload CID & SRA  (Special Rates Area) document:

 CID__SRA__Special_Rates_Area.doc

 

Download Code of Conduct Neigbourhood watch:

  www.westerncape.gov.za_text_2003_12_2003_draft_code_conduct_nieghbourhood_watch.pdf