ATKV.jpg

ATKV Gesinstak Wellington

Die uitleef en bevordering van die Afrikaanse taal vir alle afrikaanssprekendes, die bevordering van die taal, kuns en afrikaner kultuur in ons gemeenskap. Betrokkenheid by aktiewiteite in die gemeenskap en die opheffing en bevordering van ons gemeenskap.

Eposadres: atkvwellington@madmouse.co.za  en facebook   -  Webadres: http://www.atkv.org.za/

Tel nr's van ander bestuurslede:      kliek op skakel om af te laai        Bestuur.pdf