Wellington Lions Se Webtuiste:  http://www.wellingtonlions.co.za/

logo.png

The Wellington Lions Club was founded in September 1966 by 20 Wellington residents. The Club is affiliated to the Lions Club International, made up of 44,000 clubs in 220 countries world wide, with a total membership of more than 1.4 million.  

The Lions' motto, "We Serve", is something we strive towards on a daily basis. Funds are raised by way of projects and the funds are used in the community in various ways e.g. food parcels, clothes for needy families, scholar awards, youth camps etc.  

The Wellington Lions Club also works closely together with other organisations like:  

Mums-​4-​Wellington   

NORSA

Andrew Murray Children's Home

ACVV

Silwerkruin Old Age Home

Local schools and churches  

The Lions Club is an open organisation and any person is free to attend meetings. Our main goal is to uplift our community.  

Meetings are held every 1st & 3rd Tuesday @ 20H00 at the Wellington Bowls Club, off Fontein Str, Wellington.  

Membership is by invitation and is limited to around 30 members.  

http://www.wellingtonlions.co.za


 

Wellington inwoners

Ons Lions Klub deel op 15 Desember kospakkies uit aan families in die dorp wat deur die ACVV, die ouetehuise en die kerke, NGK, VGK en Anglican identifiseer word. Dit is families in die dorp wat in die meeste gevalle of ouer mense is of mense is wat casual werk doen. AGV die besighede wat oor die tyd toe is, is daar nie werk nie en ook nie geld nie.

Ons gaan vanjaar n baie basiese behoefte hamper uitdeel, ter waarde van R100 (plus enige doenasie items) wat gaan insluit , 2 kg hoenderstukke, mieliemeel, broodmeel, wortels, rys ens. Dit is nie veel nie, maar as daar niks is nie, sal dit sekerlik verligting bring.

Ons het verlede jaar 135 hampers uitgedeel ter waarde van R40,000, maar wil vanjaar dieselfde hoeveelheid uitdeel, maar wil poog om minder te spandeer, en eerder n sopkombuis gedurende die wintermaande te finansier.

Ons sal dit dus baie hoog op prys stel indien julle vir ons enige hoeveelheid hampers sponsor @ R100 per hamper. R500 word sommer maklik uitgegee op een familiebraai op n Sondag, maar kan 5 gesinne vir n paar weke voed.

Indien julle bereid is om te help kan julle n deposito maak in die projekte rekening van die Lionsklub, met die volgende besonderhede:

 Lions Wellington,  Nedbank Wellington, Kode147005  rek: 1470074044      Verw: jou naam/hampers

 Wees verseker dit word baie waardeer deur die families wat dit ontvang

 Groete

Wellington Lions Klub

0829299353  Alec Geldenhuys  president