Museum.jpg


VRIENDE VAN WELLINGTON MUSEUM  /  FRIENDS OF WELLINGTON MUSEUM

Die jaar staan einde se kant toe en die meeste mense sien seker uit na ‘n ruskans. Diegene wat matriek
kinders het wag in spanning vir die einde van die matriekeksamens en daarna die uitslae. Mag alles
voorspoedig verloop. To all the Friends of Wellington Museum – thank you for your continued support. Many of you have been involved in activities concerning our Museum.

Here I refer specifically to everyone who either organised, helped and also attended all the functions around the celebrations of the 150 years of our station. Sedert die vorige nuusbrief, het die ATKV “Valiant op ‘n Stasie” aangebied waar ons stasieuitstalling ook gepronk het. Daarna was die uitstalling ook by die Burgemeester se funksie te sien.

Die uitstalling was ook by Monte Video tydens Albertus Buckle se aanbieding van.....Lees meer: .MUSEUM_NUUSBRIEF_NOVEMBER_2013.pdf