Ons Jack Russel tefie van ongeveer 2 jaar is van Woensdagmiddag, 25 Maart weg, ons woon op ‘n kleinhoewe in Lady Lochweg naby die brug.  Daar is geen gat in die draadheining nie en geen van die bure het haar gesien nie.  Sy is oorheersend wit met ‘n bruin kop en nek, ‘n wit diamantvorm agter op haar nek en bruin kol oor die heupe, is ‘n kortbeen Jack Russel, is baie vriendelik en haar naam is Sammy.   Indien enige persoon haar dalk opgemerk het kan hulle my dadelik skakel op 072 222 6533 of vir Pierre by 082 890 9495

20150321_091717.jpg

Photo of Pietie  that went missing in the area of Doris drive Ranzadale since Thursday night 5 March. He is sterilised, and is about 1 year 7 months old.  He has a chip – nr 900032001979135.  Joan Mostert  Tel 082 3175069 / 021 8642271

Kat.jpg